Aardkors
Die lae van die Aarde en sy atmosfeer. Die aardkors is die buitenste laag van die Aarde, wat vernaamlik uit gesteentes soos granodioriet, gabbro en basalt bestaan. Die kors vorm die boonste deel van die litosfeer; al die gesteentes en sediment wat op die oppervlak lê behoort tot die aardkors. Die aardkors is nie oral ewe diep nie en 'n grens ...